Johannes 3:16 Want so lief het God die Wêreld gehad, dat Hy sy enige gebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Psalm 23:1 Die HERE is my herder, niks sal my ontbreek nie.
Next

The Night Time Garden – A Photo Book Let’s Journal.

R275,00
Next Product Image

Woorde-Gedagtes & God

R220,00

Kom Joernaal

Category:

Description

Woorde-Gedagtes & God is ’n inspirerende boek wat gedigte, volwasse inkleurprente en joernaalblaaie kombineer in ’n betekenisvolle geestelike reis.

Met Bybelverse deurgaans verweef, bied dit ruimte vir refleksie, innerlike rus en persoonlike groei, terwyl jy jou eie gedagtes en ervarings kan neerskryf.

’n Unieke uitnodiging om stil te raak, te beleef en te groei op jou eie geloofspad

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Woorde-Gedagtes & God”

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping