Description
Klein Janneman is ’n energieke en positiewe kind wat die wêreld met nuuskierigheid en vreugde verken. Deur sy liefde vir diere en sy hegte band met familie, neem hy jong lesers saam op betekenisvolle avonture.
Hierdie boek is gevul met pragtige fototjies, rympies en stories, asook lekker inkleurprentjies wat kinders se verbeelding aanwakker. Daar is ook speletjies soos Sien jy die verskil? en Watter item pas nie? wat ’n speelse uitdaging bied en kinders se denkvermoë stimuleer.
Kom deel in die wonderlike wedervaringe van Janneman en Oupa Sto… ’n reis vol warmte, leer en pret



Reviews
There are no reviews yet.