Description
Woorde-Gedagtes & God is ’n inspirerende boek wat gedigte, volwasse inkleurprente en joernaalblaaie kombineer in ’n betekenisvolle geestelike reis.
Met Bybelverse deurgaans verweef, bied dit ruimte vir refleksie, innerlike rus en persoonlike groei, terwyl jy jou eie gedagtes en ervarings kan neerskryf.
’n Unieke uitnodiging om stil te raak, te beleef en te groei op jou eie geloofspad


Reviews
There are no reviews yet.