Description
Die Avonture van Mollie & Mattewis is ’n vrolike en interaktiewe kinderboek vol rympies, inkleurprentjies en ’n speelse “Kan jy die verskil sien?” aktiwiteit.
Vol pret en ontdekking, moedig dit kwaliteitstyd en betrokkenheid tussen kinders en hul ouers of versorgers aan.



Reviews
There are no reviews yet.