Description
My Wêreld Tussen Kommas en Punte is ’n versameling gedagtes en gedigte wat die volheid van die lewe weerspieël… van Geloof en menswees tot kindwees, oudwees en selfs die eenvoud van “dom wees”.
Die boek verken die hartseer, vreugde en alles tussenin wat deel vorm van die menslike ervaring.
Met 157 bladsye van Afrikaans en Engelse gedigte bied dit ligte, eerlike refleksies waarmee die meeste lesers maklik kan identifiseer.
’n Ware reis deur die alledaagse emosies en oomblikke wat ons almal verbind


Reviews
There are no reviews yet.